Mr. Lawrence

Mr. Lawrence
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Douglas Lawrence Osowski
Geboorte 1 Januarie 1969 (1969-01-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mr. Lawrence (gebore 1 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water (2015), en in die televisiereekse Rocko's Modern Life (1993) en SpongeBob SquarePants (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy